
Ons organiseer aktiwiteite vir Afrikaners en Nederlanders. Byvoorbeeld ‘n braai of ‘n konsert.
Ons vertel oor ons eendersheid. En ons vertel Nederlanders van Afrikaners in Suid-Afrika.
Ons help mekaar in Nederland én Suid-Afrika. Om in Nederland plek te vind. Of om in Suid-Afrika te bly.
So kan jou familie of vriende self besluit of hulle by ons wil aansluit.
Ons bied jou familie en vriende kultuur, gemeenskap en ’n tuiste in Nederland.
So kan jou familie en vriende die hele jaar lank by ons kuier!
So kan jou gesinslede en vriende die hele jaar lank by ons kuier!
Ontmoet ander Afrikaners en Nederlanders en maak nuwe vriende. Geselligheid gewaarborg!
Elke jaar organiseer ons verskeie aktiwiteite uitsluitlik vir lede. Moenie die pret misloop nie.
Tot 50% afslag op ons aktiwiteite en 10% afslag in ons webwinkel.
Moenie spesiale aktiwiteite soos 'n intieme konsert misloop nie.
Wysig jou toestemminginstellings of bekyk ons privaatheidverklaring.
Bekyk ons privaatheidsverklaring | Sluit