Ons ontmoet
Ons organiseer funksies en kulturele aktiwiteite vir Afrikaners in Nederland en Nederlanders wat in Suid-Afrika belangstel. Ons ontmoet mekaar tydens ’n braai of ’n konsert. Ons ontmoetings is gebaseer op wat ons deel.
Ons organiseer funksies sodat ons mekaar beter leer ken: Afrikaners en ander Afrikaners of Nederlanders wat belangstel in Suid-Afrika. Vir Afrikaners bied ons ’n tuiskoms, vir Nederlanders ’n reis na Suid-Afrikaanse sfere. Of andersom, waar Afrikaners Nederlanders en Nederland kan leer ken.
Ons organiseer ook funksies sodat mense nuwe vriende kan maak, ’n netwerk kan bou en ervarings kan uitruil. Ons wil ons lede ’n lekker dag gee. Saam.
Kyk hier na ons aktiwiteite.

ontmoet
Ons organiseer aktiwiteite vir Afrikaners en Nederlanders. Byvoorbeeld ‘n braai of ‘n konsert.
vertel
Ons vertel oor ons eendersheid. En ons vertel Nederlanders van Afrikaners in Suid-Afrika.
help
Ons help mekaar in Nederland én Suid-Afrika. Om in Nederland plek te vind. Of om in Suid-Afrika te bly.