
Die Stichting Het Nederlandse Afrikanerfonds (i.o.) is die liefdadigheidsorganisasie van die Nederlandse Afrikanervereniging. Hierdie stigting bestuur ons Afrikanerfonds.
Die Afrikanerfonds help Afrikaners in Suid-Afrika om ‘n beter lewe te bou. Sodat hulle daar kan bly.
Die Afrikanerfonds fokus hoofsaaklik op projekte wat kinders ‘n beter lewe gee. Ons probeer dit op drie maniere:
Die Afrikanerfonds kan nie sonder u hulp nie. Dra by en skenk nou.
Help Afrikaners in Suid-Afrika om ‘n beter lewe te bou. Sodat hulle daar kan bly.
Wysig jou toestemminginstellings of bekyk ons privaatheidverklaring.
Bekyk ons privaatheidsverklaring | Sluit