Het jy ons op Maroela Media gesien?
Ons het goeie nuus! 🎉 Die Nederlandse Afrikanervereniging is amptelik aan die algemene publiek bekendgestel.

Ons het goeie nuus! 🎉 Die Nederlandse Afrikanervereniging is amptelik aan die algemene publiek bekendgestel.
BODEGRAVEN – Verlede Saterdag was die stigtingsvergadering van die Nederlandse Afrikanervereniging. Dit was ‘n spesiale
Dit is met groot entoesiasme dat ons die stigtingsvergadering van die Nederlandse Afrikanervereniging aankondig!