100 jaar Afrikaans – en ons het dit in styl gevier!
Wat gebeur as jy Afrikaanse geesdrif, Nederlandse gasvryheid, en ’n bietjie kompetisie in een lokaal meng? ‘n LEKKER kroegvasvra!